Alexander Scourby

Alexander Scourby
Geboorte (1913-11-13)13 November 1913
Sterfte 22 Februarie 1985 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexander Scourby (13 November 1913 – 22 Februarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Affair in Trinidad (1952), The Big Heat (1953), Giant (1956), en The Shaggy Dog (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy